Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir besprekings
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toer
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Reisigersinligting

  • Klimaat: Warm, somerreënvalstreek
  • Malariagebied
  • Kraanwater veilig om te drink
  • Kragstroom 220 V/50 Hz
  • Betaalmetode: Suide-Afrikaanse rand, Visa- of MasterCard-kredietkaart
  • Reisigerstjeks en Diners Club word nie aanvaar nie
  • Teerpad tot by die oord
  • Afstand vanaf Eiland Spa:
    • Pretoria: 444 km
    • Johannesburg: 488 km
    • Tzaneen: 68 km
    • Phalaborwa: 113 km
    • Letsitele: 37 km
  • Nabygeleë toeristebestemmings:
    • Modjadji-reënwoud: 80 km
    • Phalaborwa-Krugerwildtuin-hek: 120 km
    • Debegeni-waterval: 80 km
    • Tsongakraal-opelugmuseum: 3 km

Mediese, nood- en kerkdienste

  • Dokters: Dr Spies en vennote, Tzaneen, 015 307 7575
  • Tandarts: Dr Coetzee, Tzaneen, 015 307 4770
  • Polisie: Letsitele, 015 345 1228
  • Ambulans: 10117
  • Brandweer: Tzaneen, 015 307 4356
  • Medi-Clinic: Tzaneen, 015 306 8500
  • NG Kerk: Ds Barry, Letsitele 015 345 1618


[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]