Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir besprekings
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toer
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Ontspanning

Die oord bied die volgende aan:

  • Hidro-spa
    • Buiteseisoen: 06:00 - 21:00 (gesluit tussen 12:00 - 14:00 en 17:00 - 18:00)
    • Hoogseisoen: 06:00 - 21:00 
  • Sauna
    • Buiteseisoen: 06:00 - 21:00 (gesluit tussen 12:00 - 14:00 en 17:00 - 18:00)
    •  Hoogseisoen: 06:00 - 21:00 
  • Stoombad
    • Buiteseisoen: 06:00 - 21:00 (gesluit tussen 12:00 - 14:00 en 17:00 - 18:00)
    • Hoogseisoen: 06:00 - 21:00   
  • Warmwater-mineraalbad
    • Buiteseisoen/Hoogseisoen: 06:00 - 23:00 
  • Kouewaterswembad
    • Buiteseisoen/Hoogseisoen: 06:00 - 23:00  
  • Babaswembad
    • Buiteseisoen/Hoogseisoen: 06:00 - 23:00   
  • Waterwurm
    • Buiteseisoen: Maandae tot Sondae 08:00 - 21:00 (gesluit tussen 12:00 - 14:00 en 17:00 - 18:00)
    • Hoogseisoen: Maande tot Sondae 08:00 - 21:00 
  • Gimnasium
    • Buiteseisoen: 06:00 - 21:00 (gesluit tussen 12:00 - 14:00 en 17:00 - 18:00)
    • Hoogseisoen: 06:00 - 21:00
  • Minigholf
    • Buiteseisoen: Maande tot Sondae 08:00 - 21:00 (gesluit tussen 12:00 - 14:00 en 17:00 - 18:00)
    • Hoogseisoen: 08:00 - 21:00 
  • Fasiliteite vir konferensies, funksies en huweliksonthale.

Die volgende dienste word met trots aan vakansie- en konferensiegangers gebied:

  • Wassery
  • Restaurant
    • Mopani-restaurant:
      • Buiteseisoen: Maandae tot Sondae 08:00 - 10:00 / 12:00 - 15:00 / 18:00 - 21:00 (gesluit op Sondagaande
      • Hoogseisoen (besprekings noodsaaklik): Maandae tot Saterdae 09:00 - 21:00 en Sondae 08:00 - 15:00
    • Tanani-wegneemetekafee:
      • Buiteseisoen: Maandae tot Donderdae 09:00 - 20:00, Vrydae en Saterdae 09:00 - 20:30 en Sondae 08:00 - 15:00
      • Hoogseisoen: Maandae tot Saterdae 09:00 - 21:00, Sondae 08:00 - 15:00
  • Wegneemetes
  • Buffalo’s-kroeg
  • Winkel en drankwinkel
    • Buiteseisoen: Maandae tot Donderdae 07:00 - 19:00
    • Buiteseisoen: Vrydae en Saterdae 07:00 - 21:00
    • Buiteseisoen: Sondae 07:00 - 17:00
    • Hoogseisoen: Maandae tot Sondae 07:00 - 21:00 
  • OTM

Sommige van die aktiwiteite wat ATKV-Eiland Spa aan gaste bied:

  • Staproetes
  • Visvang
  • Fietsryroetes
  • Tennis
  • Perdry
  • Rolbal
  • Vlugbal
  • Tsongakraal-opelugmuseum
  • Hans Merensky-natuurreservaat
    • Maandae tot Vrydae 08:00 - 16:00 (hekke 06:00 - 18:00) 


[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]