Akkommodasie
      Akkommodasiebeskrywing
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir besprekings
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toer
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Akkommodasie

ATKV-Eiland Spa maak voorsiening vir elkeen se smaak, alles teen 'n klassieke bosveldagtergrond. 

Verblyf bestaan uit TGCSA-gegradeerde, lugversorgde, driester-grasdakrondawels met twee tot ses beddens.  Daar is 103 rondawels in die oord en ’n woonwa- en kampeerterrein met 250 staanplekke (toegerus met kragpunte) en vyf ablusieblokke. 

CHALETS – Die selfsorg-chalets kan twee tot ses mense huisves.

KAMPERING - Daar is vyf ablusieblokke vir besoekers wat gebruik maak van die 250 staanplekke met kragpunte.

 



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]