Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir besprekings
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toer
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Wat sê die besoekers

1000de DUISENDE DANKIES van die Net virrie Grap Produksie Span!

Die dankies is vir elkeen van julle wat betrokke was met ons opnames daar by julle die week. Julle entoesiasme en gasvryheid het ons absoluut uitgebowl en die produksiespan is almal oortuig daarvan dat dit nie ons laaste kuier by julle was nie.  Julle reëlings het dit net soveel makliker vir elkeen van die span gemaak om by te dra tot die sukses van die opnames!! Julle gaste was uitstekende grapvertellers!

Baie dankie ook vir die verblyf en die etes.

Hierdie program word uitgesaai op die 8ste Januarie 2011, maar ek sal jou weer laat weet nader aan die tyd.


Charl Bredell
(7 Oktober 2009)

Hiermee wil ek graag my hoogste waardering uitspreek teenoor die bestuurder en personeel van ATKV-Eiland Spa vir die uiters suksesvolle en verrykende geleentheid wat 'n groep van 16 jongmense gekry het om die afgelope September skoolvakansie 'n Dienswerkkamp by die Eiland te kon aanbied. BAIE DANKIE aan die ATKV wat hierdie geleenthede aan ons Afrikaner jeug bied - hou asseblief hiermee aan. Baie dankie vir 'n pragtige Oord met wonderlike geriewe en die beste personeel waarmee ek nog moes saamwerk. BAIE DANKIE



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]